deur Anria vir Gedigte Merkers: Hartseer, Liefde Share: Related: grond Die duif en die doop 18 Desember 2017 145 views 0 Komentare 0likes Soms jok mens vir jouself. Jy sê jy het my lief ek is al by wie jy wil wees maar steeds lê sy in jou bed en ek (ja ek weet, die regte woord is gek) slaap alleen. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next