deur Carin Erasmus vir Gedigte Merkers: Spoke Share: verwante: grond Die duif en die doop 17 November 2017 726 gesien 0 Komentare 0hou van Spook trein Die spooktrein (Limeriek) by dorp-sonder-naam se daklose stasie op die stowwerige perron sonder bagasie sit die nagskofspook ‘n Lexington en rook langs hom middernagleesstof en ‘n halflyf hasie Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende