Jongste aktiwiteit:

suid oos onder die see

en die aarde brul
gelukkig het die see
sy bek tot nou toe gevul
om ons skuif die plate
grom en brom gereeld
suid wes en suid oos
redelik gereeld
pas die kors
aan by alle
druk en
ander
krake
wat diep van onder
begin borrel en stu
eendag bo wil uitkom
en alles met stof
wil kom bedek
in jare lange
globale winter

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed