Jongste aktiwiteit:

sweep het geklap

wanneer die sweep klap
beur die osse vorentoe
begin die wawiele rol
soms is daar eers
onervare osse
wat strem
en ruk:
ons Vader
tugtig diegene
vir wie Hy lief het;
werk saam
beur vorentoe
Sy las is lig
want Hy
het dit
reeds
gedra

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed