Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Dankbaarheid"(Bladsy 26)

– skerp kom die gedagte vanoggend in my brein op, daar waar ek op my duin sit in my skooldae was die gedagte van “her” ‘n vloekwoord net die gedagte om te erken jy was te lui of te lig was erg daar het ‘n soort vloek oor jou gekom, almal het jou gesien jy […]

– saam met die virus-koors verdwyn die mense op strand es apee es patrolleer nou die sand kinders wat dit waag om hul voete op sand te sit word deur ou weeman verklae en genadeloos verpes en vervolg hoe kleinlik kan die weeman tog wees sit en opdroog met hul teeekups wat voor hul opdroog […]

Ek het al ‘n vensterbank verprent geswem op verbode plekke vreemde lande besoek in die volmaan verdrink. Ek het al my ma se hand vasgehou toe nie een van ons woorde gehad het nie selfs my vryheid prysgegee uitbundig gelag tot die trane spat ‘n vriendin begrawe ‘n baba aan die slaap gesing my hond […]

– tingelende klokkies tintelende klankies tingel voort tot laat – so gaan nog ‘n feesdag verby nog een van uitbundige groot etes bietjie wyn en baie vrolike lag – elke jaar se kersfees steeds aangeval as heidense fees vrolike kleuters wat lag en speel – so skuif jare verby van klei os speelgoed tot selfone […]

. op my duin is daar altyd ‘n eerste van alles wat konstant is, is die feit dat alles gedurig verander en verras as dit nie die veranderende seisoene is nie is dit die veranderende gedrag van mense eie mense, jyself en vreemde mense veranderende gedrag van diere die trekvoëls se kom en gaan oggendson […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed