Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Wat koolslaai maak verraai (BRONS)

Deur Annamarie
Datum gepubliseer: 31 Desember 2020 Aantal woorde: 42 254 Kere gelees 21

In opgekerfde lewens
het ek dit byna misgekyk:

vervlegd geskied
ons jare
en tussen blare
bros en broos
se plat en glad,
se kronkeldiep
het jy waterdou
genesteld
blink aan my blare
vasgeklou.

Tussen elke vou
sién ek jou nou.

©ASvdM




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    2 Januarie 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2020 – OOP-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 23
Kommentaar telling: 3

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 109 gaste aanlyn

Bydraes – Argief