Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 136)

hartverskeurende tonele speel soms oor my duin dooie robbe en voëls wat uitspoel op die nat strand van alles wat te siene is bly lewe waaraan alles naarstiglik vasklou beste ‘n biopsie van my drome sal wees die vrede en rus wat straal oor my gees ©Teárlach

Hy was daar voor die begin Hy is steeds daar en in beheer Hy sal altyd daar wees tot in oneindigheid my duin is so ‘n niksseggende begrip dit maak geen duik in tyd en ewigheid nie vandag of môre of ses jaar gelede beteken niks alles is dan seker net ‘n gejaag na wind… […]

vanoggend is my duin ‘n teater waar verskillende gemoedstoestande heers net hier agter my het ‘n kat die domein van fisante binne gedring, en nou is daar groot moeilikheid ma fisant skreeu luidkeels, en pa fisant skrop en skop stof op met ‘n onaardse gebrom daar omheen kef kiewiet in stakato wat jy wie weet […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed