Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 34)

– snedig kom die woord “ja alweer te diep in die bottel gekyk” “ag maar sy is so mooi, te mooi om waar te wees” eeue oud al die gesegdes om te, te – net te laat besef hy sy fout net te vroeg weg gespring net te veel inhibisies wat kwel net te min […]

Soeke, April 2010 “Ek sal jou ruïneer, ek sal jou verneder, ek sal die wêreld wys die wonderlike Dr. Reza Ciske is niks anders as ʼn siek sielkundige wat haar pasiënt met haar siek persoonlikheid tot selfmoord gedryf het nie.” Harde woorde wat bedoel is om te raak, en seer te maak waar niks nog […]

vibrasies roer my siel in stille verootmoed’ging getref met vernuwe besef wat my omgloed – vir ons gebore en tog ons nie beskore ‘n Ligtoring wat vrede skyn om hierdie donker eeu te red met liefde, genade en seën wat daagliks in mildelike oorvloed onvoorwaardelik oor elke siel neerreën vibrasies roer my siel as ek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed