Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Filosofie"(Bladsy 8)

– met ‘n bier in die hand sweis hy van kant tot kant saku – sakkie hy deur die aand by die tafel sit hy en klets sy lewe ouderwets – wat vir die een bier is is vir die ander geselskap klets of skinder hul deurgaans oor ditjies en datjies laf meestal sommer kaf […]

– by afsterwe onthou ons mooi woorde en koekies en tee ai die onthou wat alles terugbring die einde van ‘n koninklike era die begin van onstuimige tyd en nuwe koning gekroon op drie en sewentig sonder ervaring van ware lewe – wat onthou ons dan nog die konsentrasie kampe en dood dertig duisend vroue […]

– soos die golwe van pyn soms deur jou liggaam trek so die hartseer oor verlore geliefdes wanneer woorde trek en dade verrig sou ek graag die pyn en hartseer wil minimeer op my lewenspad geluk, vrede en gesondheid wil kan maksimeer tot Sy eer – ©Teãrlach

– op elke dag was daar iets nuuts van kleins af was hy met my gewees toe ek allergies vir die entstof was, en flou geword het toe ek my kop met ‘n graaf stukkend gekap het toe ek vir vier ure in die rioolpyp vasgesit het toe ek alles wat ek gehad het verloor […]

– soos ons weerpatrone seisoenaal in sirkels rondskuif so skuif mag in die hande van nasies magtige nasies soos die romeine karthagiërs en supermoondhede eers bou die mag op tot hoogste dan verval dit jammerlik – soos gewoontes en kulture deur die eeue wisselend verander gemaal en verskeur deur allerlei invloede eens heilige idees van […]

– om die hoek is daar vrede die invalshoek moet wees lewe lewe in vrede met jouself – om die hoek in my lewe laat my ore soms tuit van geraas nie meer geraas gewoond – soos jare aanstap kwyn die liggaam se krag om die hoek lê derdom – om die hoek sweef my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed