Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 44)

Finis sag sag soos satyn vou jou armvlerk my toe beskerm en veilig rus ek teen jou bors die koue in murg en been verwarm tot ‘n lou kaggelvuur swart seer en pyn filtreer tot lig van suiwer goud sag sag soos satyn dryf ek weg ver weg na die finale veilige hawe van geen […]

mnr venter en mnr flenter (opdrag 2) in ontwerperspak en gucci-skoen churchill sigaar en bmw cabarnet en portsoen-soen tweelingbroer van sp geldklokkies lui in glim en glorie eksepsionele sakeman jazz en blues euforie passievolle samaritaan waarom is jy wat jy is? want my pa was ‘n alkoholis… in vodde vuil en stukkend-skoen weggooi stompie en […]

In war gemoed waar jy pal na labirint-antwoorde soek; irrasioneel – redelik verdwaal met denke motgevreet en voosgetrapte wil; ploeter jy onbewustelik, salig voort na ‘n selfgekose doodspoort. Skrik betyds wakker besef jy woeker in verkeerde akker; trek skoene van bereidwilligheid aan beklee jou in nuwe hoop omgord met vaste wil; sodat jy beur na […]

“grootsheid het gewelf geword, genade water” – Bibi Slippers Bibi het ‘n biblioteek vol boeke (meestal digbundels) op instagram hier maak sy miljuisende afskrifte van al ses-en-twintig letters van die alfabet waarmee het sy ons skrywersheelal herskep tot ‘n songod sonder paperjams skape laat haar hart sag kraak (Skapie-mê. Skapie-mê. Só sê sy haar sê.) […]

Jonk vlerk jy na Netanya Amsterdam en Barcelona ‘n volle kringloop – Nazareth jou finale woning altyd éérs kunstenaar dán digter met honderde bekronings vir jou heilige aller heiligste woorde misterie belyn belig en verwoord die grense van jou ervarings jou lyding en verminking word mý pelgrimstog en inspirasie jy is ‘die sagte sprong’ wat veerlig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed