Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 46)

op my duin sit ek die lewe en versag al die harde realiteite het mos redes alle kriminele dade begin en ‘n einde alle goeie dade ontstaan mos uit liefde maar helaas gedagtes wyd oopgesper vind geen vrede daarmee nog minder elke dag se denke oor wie wat en waar getye kom en gaan stoot […]

Om te weet dat groot word se seer eintlik ñ seëning is laat nagte se soebat leë holtes in jou hart het plek gemaak vir wat bestem is vir wanneer die tyd ryp is sodat die leemtes en die oop vlaktes in jou smart ñ voetpad sal wees tot waar jy moet stap by pieke […]

bewegings in sirkels rond dwaal ons oor riviere hemel is vir ons oop gevou streel ons met ons hande kyk nie meer na die langs aan jou draai die ander wang niks met ons te make niemand sal meer wou jou hart is met goud om lyn elke tree is soos reen in woude wereld […]

Soms draai die wiel te stadig vir diegene wie se bitter ongeduldig toekyk en die gisters so ongenooid toeskouer speel hier langs die pad van jou lewe jy kom tot ñ verruklike stilstand want jou oordeel lê vol sirkel in die groef van elke hond kry sy dag maar weet jy wat die duiwels sit […]

hoe lief is hy vir die lewe gesig blink van lewenslig jaarringe in diepe kontras hoe lief is hy vir die lewe plooie vertel van diepe las as hartseer soms trane big hoe lief is hy vir die lewe gesig blink van lewenslig ©Teárlach (triolet)

jare se trane het gebeurtenisse laat bly kleef dit soos seesand aan haar vel vrae oor gister voel vir haar nog nie verby hunkering na vrede is waaroor haar binneste stry n Gelukbringer van liefde en sonskyn berus in haar gemoed kom dit om haar stilletjies te bevry tot die verlede weer herinneringe draai en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed