So uit U hand…..
Die eer van wonder weerkaats in die deursigtigheid masses sout breek vloeiend die oneindigheid van U grote liefde wat uitgestrek lê oor versadigde strande U lande soos ñ legkaart hoe die branders alles weer gelyk maak die sout van die aarde spoel en spoel alles skoon en spoel terug na waar die diep duisternis dit […]
Naelstringtaal
Vanaand sit ek mensalleen terwyl my gedagtes herinneringe baar moederliefde is ‘n kosbare ding wat my hart in tale laat sing. Waar is die dae toe ek nog knus op haar skoot, my kon verluister hoe Wolf vir Rooikappie fluister: “Vat jy hierdie kortpad en ek die lange, dan kyk ons wie is eerste daar.” […]
Die lewe is niks minder
Die son sak – die lewe gaan voort êrens blaf ‘n hond en bo my blink ‘n ster; hoe wreed is dit nie dat donkertes ons bedompel in ‘n skepping wat nie sonder lig kan bestaan. Duskant myself sit ek stom en staar – woordvrugtend met ryp gedagtes wat kelk oor ‘n sterwende lewe; terwyl […]
Die lewe is niks minder
Die son sak – die lewe gaan voort êrens blaf ‘n hond en bo my blink ‘n ster; hoe wreed is dit nie dat donkertes ons bedompel in ‘n skepping wat nie sonder lig kan bestaan. Duskant myself sit ek stom en staar – woordvrugtend met ryp gedagtes wat kelk oor ‘n sterwende lewe; terwyl […]
Mekaar bly leen
In die na-nag van jou hunkering in die rukwind van jou roep in elke goue herinnering in die velde van ons liefde waar ek jou aanhou soek. daar kruip jy uit jou winter skuiling en loer jy regdeur my in sterrehemel van ons emosies vind ons mekaar en bly in die sonlig deur die blare […]
Versadig….
Versadig is die wêreld soos ñ straatkind wat weerloos om die wentelbaan van soeke niks vind waar honger jou martel en jy kop bo water spartel versadig is jy want wat jy soek sal jy nie hier kry maar die lewe is ñ lied en die verlede herhaal homself in wat jy saai sal jy […]
Vreemdeling vir ‘n enkeling
Oor die bleek verlate strand skryf ek jou naam met ‘n wit skulp in die soutsand, want my spore soek na ‘n tyd en plek dalk nie eers vir ons bedoel. Híér oor brekende branders bring ek vir jou – saam met die ewige gang van die lewe; verversde gedagtes op die skuim van elke […]
Die hartklop van God
Die hartklop van God In totale harmonie leef plant en dier in ritme met die hartklop van God waar mens gering voel in die stilte van Sy alomteenwoordigheid en tot jou asemhaling ‘n versteuring is dit is hier in die nabyheid van Sy hartklop waar Sy ontsagwekende handdruk ‘n blywende indruk skep ©PcV
Vroegoggend
Die strate baljaar in afwagting veraf huil ‘n honger hond vanoggend se koerant met gister se nuus val sag op die vars gras saam met dertig nuwe lyke in Syria; want hier word alles mos verewig in woorde wat wakend om ons hang soos die werke van Shakespeare en David omdat almal alewig na die […]