Vandag het nie ‘n kleur nie
Kaal takke gryp na bo soos aanhou glo al waai die wind en hang ‘n donker wolk oor alles hier waar droë blare warreldraai en wag vir ‘n goue sonskyndag Elizabeth Kendall ©
Dooie drome
Elkeen van ons (ek en jy) was eens albei net van jou, want mense soos jy dans deurnag saam die duiwel rond, en vir my om wakker te lê in ‘n hol hart wat my met elke klop belieg is die doodste droom wat ‘n siel kan droom. Misien was jý ook al daar lank […]
Die laaste klip
Bly doodstil. Kan jy dit ook hoor geraamtes uit haar kas soos Judas, Pilatus, Petrus en Brutus wat uit al wat gat is bars – korrel vir korrel veg sy ses voet na bo. Saam met blink gevryfde intensies en ontrafelde verwagtinge beur sy deur klippe en kluite wat uit huise van glas op haar […]
HERE MAAK MY SAG
HERE MAAK MY SAG Maak my nederig en sag dat my innerlike weer kan lag Here U is my eerste liefde met warm tere liefde Here hier diep in my hart vergeet ek van al my smart met sondes wat my tart dan val ek baie hard Here U het my hart versag dat ek […]
GROOTTE HEER
GROOTTE HEER U is my grootte Heer U vergewe al die seer die wonde wat binne my bruis bring geneesing op die kruis uit die leë graf weer opgestaan weer terug na die Hemel gevaar so dankbaar U is in my lewe U het ons sondes vergewe ©Eleen van Deventer Vorster
DIT REEN NOU BUITE
DIT REEN NOU BUITE Dit reen nou heerlik buite al die drippels val verryklik maak oop die hemelse sluise liewe Heer dit is onbegryplik uit hemelse krane stroom die water val reen soos manne uit die hemel ons harte dankbaar vir reenwater ons harte sing en bring U nader ons harte juig en skatterlag vir […]
Die laaste klip
Sjuut, bly doodstil. Kan jy dit ook hoor geraamtes uit haar kas soos Judas, Pilatus, Petrus en Brutus wat uit al wat gat is bars – korrel vir korrel veg sy ses voet na bo. Saam met blink gevryfde intensies en ontrafelde verwagtinge beur sy deur klippe en kluite wat uit huise van glas op […]
Teenstryd
Daar was spore oor die witsand wat deur die duine loop weg van die branders weg van die see weg van die meeue en rotse ek het dit gevolg tot by ‘n treinspoorlyn; by ‘n verlate stasie – hier het ek gewag vir ‘n dag wat dalk nooit weer sal kom. © 2018 Caren Kearley […]