DIE EIE EK
DIE EIE EK Elkeen het ‘n eie ek ons sondes wat ons siel bedek maak dit ons almal so bitter sleg jou ego moet sommer dadelik vrek tree jy op soos die grootste gek nes ‘n dwaas wen die trotse eie ek in hierdie lewe met sy bitter verdiet voel dit soos ‘n geweer wat […]
KATJIE ARENDSE SE BIDWOORDE
KATJIE ARENDSE SE BIDWOORDE My liefste Djesus, al hou ons vi ons nou grênd en holy, het ons mossie rêrig iets om oor te wil brag nie – lê onse ou klomp high society mensesiele met ons se enlightend morals nie ma wynstink oppie ou asgat nie. Soes oorle Lasarus na sy vier dae innie […]
lig
wanneer lig oplaas in rooi verwelk wanneer wolke saggies blom en styg wanneer nagwinde begin skeurend huil wanneer slaap my siel verdwaas in stilte wendinge van seisoene en getye rek wendinge van die lewenstyd wil krimp wendinge mense verdwaas laat vrees wendinge aarde in chaos laat kantel jou hart wil bewend staak van stres jou […]
GOD SE SONDE TREIN KOM
GOD SE SONDE TREIN KOM God se sonde trein gaan kom by die afgrond gaan almal omkom tik tak word jou sondes opgesom verslae en verstom staan die mensdom kom God op die wit wolke kolom die Hemel gaan erg bewe en brom soos magtige strale wat op ons afkom val mense op die grond […]
Die lewe is niks minder
Die son sak – die lewe gaan voort êrens blaf ‘n hond en bo my blink ‘n ster; hoe wreed is dit nie dat donkertes ons bedompel in ‘n skepping wat nie sonder lig kan bestaan. Duskant myself sit ek stom en staar – woordvrugtend met ryp gedagtes wat kelk oor ‘n sterwende lewe; terwyl […]
Die lewe is niks minder
Die son sak – die lewe gaan voort êrens blaf ‘n hond en bo my blink ‘n ster; hoe wreed is dit nie dat donkertes ons bedompel in ‘n skepping wat nie sonder lig kan bestaan. Duskant myself sit ek stom en staar – woordvrugtend met ryp gedagtes wat kelk oor ‘n sterwende lewe; terwyl […]
Strandgedagtes
Soms sit jý lank op die strand met jou tone diep in die seesand waar heel branders breek – tussen wolke, die son en ‘n perfekte horison. Jy haatlief ‘n wêreld wat mensvolmaak aan niemandslippe hang, en vra jouself af: “Wat het van jóú geword?” Jy sien hoe die vrees van leegwees skuimend oor ‘n […]
Praat ons van Páásfees?
Is énigiets nog relevant in die tyd waarin ons leef? Elkeen volg die pad soos dit vir hom/haarself reg voel. Meestal. Weet nie of dit uiteindelik reg of verkeerd is nie, maar die blote feit dat ons nie meer so gebonde is aan voorgeskrewe reëls wat deur wie-weet-wie uitgedink is nie, is alreeds ’n stap […]
Afrika Kreet
Donkerman, vandag het sy kleed om ons gevou soos ‘n maan wat verduisterd agter ‘n son baljaar tot die melkweg sy skitterblink laat straal en ons soos motte na die liggies staar, deur ‘n heelal vol klankende golwe – behalwe vir die kleingeestiges wat dink die Kaap is weer Hollands. Ja, wanneer môre se dou […]
pase
mooi verblinkerde sjokolade-hasies soek huise vir hulself in winkel vensters iewers snik ‘n moeder finaal oor haar seun mense loop en koop hasies by die dosyne kinders hang aan mammies se arms soebat behoorlik vir nog hasies eenkant snik ‘n moeder sag teen rant staan ‘n kruis groot massiewe een snags blink sy ligte vertel […]