Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hemel"(Bladsy 14)

ORKAAN OPDRAG 5 Daar woed ‘n woeste orkaan die hemelruim ruk, pluk en verstuk bome word ontwortel deur die wind aangejaag donker grys growwe wolke die aarde in skemer omvou in die verte tref blitse met flitse teen liglose hemel blou                                slaan reëndruppels teen die venster raam biggelende trane teen die ruit afgaan © Eleen van […]

DIE MEESTERSTUK In die Ewigheid van die Hemel was daar nog nooit-ooit, nimmerimmer ‘n dag soos vandag nie. Die afwagting en onbevange opgewondenheid het sluimerend gewag om in loflied en koordans te ontplof…Die engele het asemophou net saggies geneurie; en hulle vlerke het stil geruis – soos die ewige asemhaal van die see. Vandag gaan […]

verslete herinneringe van ʼn eens gebroke lewe bittersoet memories hang aan hierdie toiings my bedelaarsbondel bestaan uit die sweetste sorrows eindelose genade in amper niks hê nie my grootse joy lê in die sagte kreukels van jou mondhoeke soen die sterre ons goodnight in ons koerantpapierhemelbed oorweldig deur maskers van weelde vermom ek die verlange […]

Naamloos deurvleg jy die aarde sonder keer sorgeloos oor die vlaktes tydloos murmureer skaamteloos ontbreek ñ glimlag want jy kom net om te steel in die donkerste uur geen vriend kan saam jou loop nie want jy treur openlik geheime uiter die skok van dit wat geskryf staan teen jou aanhangende uitdagings jy is wreed […]

In die maan se skyn, blink ‘n dou druppel op ‘n blaar. vêrlangs kom die wind se asem, en waai sag deur die nag se ruit. ‘n Rustige kalmte vou om my. …En die oggend kom helder oor die dou op die oop gras, rimpel die hemel liggies. Voor die laaste ligrooi skynsel, aan die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed