Jongste aktiwiteit:

Rykdom se mag – Opdrag 2

‘n nuwe naamlose ryk armdom brand binne my
dit het my geil laat voel in ‘n bogrondse hemel
my soeke het vreugde gevind in vervulling
en die melkweg het om my hart gedans

jare later het ek teruggekyk na my vlamme
en in die sfeer van my eie somerson verdwaal
ek was arm en my rykdom uitgebrand
en dit wat ek eenmaal was, lê nou in stof en as

© 2018 Caren Kearley
Kopiereg voorbehou




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak