DIE OPSTANDIG VAN JESUS
DIE OPSTANDIG VAN JESUS Opstanding van Jesus Ons genade lê in HOM Ons moet net in Jesus glo In die graf en opstanding glo Jesus vaar na die hemel daarbo Die Heilige Gees maak Ons sag Vergewe Ons sondes elke dag Hy getuig van enorme krag Ons Sing en juig elke dag SY Koninkryk maak […]
JESUS SE OPSTANDING
JESUS SE OPSTANDING Christus se opstanding is van kardinale belang die groot gebeurtenis bevestig ‘n getuienis ‘N groot belewenis Meer as enige ander het HY, die mense verander dat Hy, die Seun van God was EN deur die Vader gestuur was Hom deur die Vader gegee was wat deur Sy Vader aanvaar was Alle sondes […]
ʼn grote het gegroet – Jimmy Abbott
ʼn grote het gegroet – Jimmy Abbott op 11 Mei 1959 gebore in Johannesburg die grote stad woonagtig aan westekant in voorstad Newlands arm gebore en getoë ‘onder die broodlyn’ kos was ʼn luukse kaalvoet die pad na skool kindjie-voetsole deur klippe gelooi – seerste seer as pouse aanbreek skuil jy: Jimmy in die hitte […]
Alleen Tyd
sterre staan stil die moment van op kyk in ń koue winter nag, teen die spoed van lig skiet hulle egter werklik weg. voete staan platform stil op moeder aarde stut my kop altwee, ń stamp teen klip ontplooi egter dolle spoed van struikel val. as werklikheid oopruk skree elkeen sy eie nood oor klippe […]
Ongetiteld
My skatlief, al was die afskeidneem pynlik na jou enkele heenreis deurklief’ n swerflusvoël die kleurryke lug bowe die blou see se driespelgolwe en steek sy kop onder sy vlerke in. Zebbie
Niemandaland
Vat my weg saam met jou sodat ek nie van binne hoef te sterf nie vat my na vreemde plekke in jou arms en laat my hang aan jou warm lippe vat my terug na tuine vol tinktinkies swaaie wat wolkver kan strek of naamlose plekke soos dié waar koplewe ‘n revolusie raak vat my […]
Oestyd na droogte (goud)
Het ek my verbeel of het jou kruiphand my middel omsingel — jy my lyf lankenlangs nader getrek tot duskant jou horisongrens diep verby jou ongetemde binnewand het ek my verbeel of het jou woorde te swaar geraak tussen die veldblomme wat jy in hierdie ontspoorde oestyd so gereeld in my vlegsel druk terwyl ek […]
Ek wil lewe (goud)
Vat my enige plek saam met jou enige plek weg van hier enige plek waar vergeet kan verlig ‘n plek met purper plesierighede soos in die mik van jou arms of oor die heuwels van jou heupe waar jou hande veilig oor my kan veld ‘n plek waar buite ‘n binneding raak waar net ek […]
Metafoormens
Ek het gisteraand aan die slaap geraak in ‘n sterrebed met jou hier aan my sy ons het soos dryfsiele in jou bed gesweef ‘n hele nag later wakker geword en geweet die lakens tussen ons is te dik die kamer ruik na slaap en sweet. Jou hande het nog vasgekleef aan my vel en […]
METAMORFLOOS (goud)
môre stap ons weer oor ‘n onbekende pad saam met bekende vreemdelinge verby ongedefinieerde oomblike deur ‘n woud vol sekelbos en doring takke en luister na ongehoorde klanke saam met jakkals, klip en ander nomadiese nommers en probeer meerdimensioneel wees in die illusie van ons bestaan asof ons grense met gemak kon gister asof ek […]