Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Huwelik"(Bladsy 12)

Satans vuur Satan se gryse vuur brand my siel. Sal ek dit kan verduur? Hoe kan ek my so verniel? Die ondraaglike gekraak van bene wat versplinter. Hoe koester ek wraak oor die mense se gefluister! In skaamte sak my kop alles wel verdiend. Gal stoot op in my krop, nooit sal hy wees my […]

Stilte In stilte wagtend In stilte soekend In stilte treurend In stilte verlangend In stilte dansend In stilte liefdevol In stilte gelukkig In stilte vrede Daar in die stilte Sal jy my vind Daar in die stilte sal ek jou vind In stilte Sal ons siele mekaar omhels In stilte Sal ons mekaar vervul ©Lia […]

As ek kon sou ek al die foute van die verlede reg wou maak … sou ek so graag meer oplettend en paraat wou wees … sou ek graag die wolf voor die deur dood wou maak … maar tyd het nie brieke nie keuses ken geen perke nie en foute kan nie omgedraai word […]

Sonder woorde of rusie leef jyself die illusie van gewoonte met liefde vergis Niks meer niks minder as dít wat dit is; die som van alles wat jy innig betwis soos daai stokou jigsiekhond (sonder tande in die mond) wat leepoog staar vanwaar dit bekaf kluif aan harde bene wat jý hom maak kou – […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed