Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Inspirerend"(Bladsy 9)

Reminusie Met elke slukkie swart koffie en droë Ouma beskuit, het ek besluit, pak ek my koffer uit … en toe? … teen die rand van my beker sweef spoegsoene verseker, vasgevang talmgedagtes in aromas agter smaakwalms stomend uit my swart koffie versteekte vergete wete, vergeelde verseëlde voorbehoud in die kou van ‘n droë beskuit. […]

– tussen geraas van bouery sluimer die klanke van die see tussen ure en nag se stilte spoel branders hul some uit – my siel kry lug uit die seelug my hart verwarm in die koel bries my liggaam ontwrig sy styfheid en my lewe is steeds mooi – ©Teãrlach

Reptiel Repetisie Die sening drade in oorbelading het ge-haywire in my kop, gisteraand eers die kop toe die tand die oor’n’oog en stop toe in die krop Fragmenteer, arsenaliseer en marsjeer regdeur regs links regs links deur die Oekraïne wat eens was… sonder dodelas … Betasting deur die windhonde spilsgolwe – golf op golf – […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed