Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Inspirerend"(Bladsy 8)

– jou blosende gelaat jou ewig vriendelike oë vermurwe elke kwade gedagte ons vriendskap is van bo gevind ewig soos die roering van die see elke gedagte wat in jou omgaan word ge-ewenaar in my siel saam is ons sterk, kragtig alleen wil ek nooit wees wanneer jy dink het ek reeds gedink – ©Teãrlach

Patriarg Ek staar af in ‘n ou onthou gang herinneringe soen sagkens my terug verlang ek herroep elke oomblik vars gepreserveer houbaar in my geheue ‘n tyd lank ons geliewe Patriarg verlief op pavane musiekprag renonkelagtig rank die note vas teen gehore in ‘n binnehof heroïese musikant geprys met faam en lof sy note grawe […]

Glas Ek wil dit hê maar my seer gebreekte woorde kan dit nie sê my keel brand uit want my hart sit gepak met selfverwyt ≋u≋i≋t≋ ≋u≋i≋t≋ ≋u≋i≋t≋ hakkel my woorde hulle drup terug tot binne in my hart ek sien net swart my begeerte lê in woestyn droogte pê leeg ek beweeg in hunker […]

Ons Skildery Drome in antieke blou binne siaan water tussen groen vind ek jou indigo tango twee blink saffiere smag kobalt die hunker nag verhelder met granola sonskyn glimlag as liefde blougroen was sou droomverlore wolke arkties stylvol by sacramento pas as God kleure vermeng tot emerald adel spore saam verleng in skemer skitter neon […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed