Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Mans"(Bladsy 12)

liefde is die basis van lewe geloof, hoop, liefde saam vorm in elke boer se naam lê in ellke boer se strewe saam elke boer is daar ‘n vrou wat sy kinders voed en opvoed en hul leer van ons boere bloed soos Vader kan hy haar vertrou boer is gevrees as guerilla vegter wêreld […]

Die EKG So met verloop van tyd begin jou lyf mos stelselmatig te protesteer teen jou herhaalde misbruik van sy goedhartigheid. Jou oë wil nie meer lekker fokus nie, en jou ruggraat versteen stelselmatig. Buk raak werk, en jou toonnaels is skielik van ʼn besonders harde titaan allooi gemaak. Dit wil my voorkom of ek […]

Solitaire Ek mis jou die meeste as ek op my blyste is as ‘n dag vol sonlig en kleur my hoog opgelig het tot daar waar die hemel, en jy, is dan mis ek jou die meeste want vir wie anders as Brakkies, my worshond en Hagar, my swart hond (ja my swarthond…) kan ek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed