MY PêREL
MY PêREL My pêrel van my hart laat my hart weer helder skyn ek hou jou liggie in my hart onder die helder maanskyn my pêrel se sprankel sal altyd skyn en jou liefde sal nooit verdwyn ek hou jou vas in die maanskyn en vier ons liefde met vonkelwyn my pêrel spandeer die tydjie […]
LIEFLING WAAR GAAN JY HEEN?
LIEFLING WAAR GAAN JY HEEN? Liefling waar gaan jy heen Liefling jy is die enigste een ek ween nou oor jou in die verte heen ek weet daar is geen ander een verdwyn jy oor die golwe van die See liefling ek moet trane afvee liefling waar gaan jy heen liefling jy is die enigste […]
MAG JOU PAD
MAG JOU PAD mag jou pad nooit steil word winde nooit ophou storms jou nie waai nie sonskyn oor jou koester reën op jou velde daal GOD jou vashou in die holte van sy hand altyd saam met jou ñ geseende lewe om jou op te bou GOD bewaar jou mag die pad jou lei […]
ONS LEGKAART
ONS LEGKAART Waar is jy in my eensame dag waar is jy in my donker nag verlore op my eensame vaart jou ontdek in my mooi legkaart my lewe is heeltemal apart bring nuwe liefde in my hart ons legkaart het ons saam verbind ons legkaart het ons mekaar laat vind met sagte soentjies van […]
MY FOON
MY FOON In die oggend voor ek opstaan flikker die liggies op my foon kyk ek gou wat staan op my foon lees my boodskap op my foon ek hoop om van jou te hoor my hart klop vinnig in my keel om ñ booskap van jou af tekry ek voel sommer baie bly niks […]
WAAROM DOEN JY DIT
WAAROM DOEN JY DIT my hart se glans verdwyn my hart bloei rooi soos wyn waarom pluk jy die blom in my vernietig die vuur in my hartseer trane en pyn soos ń roos verlep in pyn wat soek jy nou eintlik by my ń hart van klip en pyn jy veroorsaak net stres en […]
KRUIWA PROPVOL LIEFDE
KRUIWA PROPVOL LIEFDE kruiwa propvol van my ware liefde kruiwa propvol net aan jou my liefste bakkies vol van al my sagte soene bring asseblief tog gou my skoene beddings propvol van al ons glimlaggies deel ons saam al die sonskyn daggies wandel ons in my pragtige blomtuin wandel ons langs die beddings oor die […]
JOU VOETSPORE IN MY HART
JOU VOETSPORE IN MY HART Jou voetspore in my hart is diep in my siel vasgebrand hoe moet ek nou sonder jou lewe ons liefde was verhewe ons verlede is ons vergewe jy laat my hart nog bewe jou voetspore in my hart is diep in my siel vasgebrand verlange na ons verlede verlang ek […]
FACEBOOK VRIEND
FACEBOOK VRIEND Op facebook het ek aande om gesoek tik my vinger vinnig deur sy boek facebook vriend hier lê ek eensaam op my bed vriend wanneer sal jy my kom red op die blaaie gaan soek ek jou orals heen op die blaaie soek ek die regte een my vingers jeuk om die boodskap […]
ELKE DAG
ELKE DAG Elke dag word ons wakker dan voel die werêld sommer lekker hoor ons die stad se geluide hoor ons al die die karre daar buite want ek moet gou na jou toegaan ek is baie bly om optestaan baie bly dit is weer lente vandag ontmoet ek my ander helfte maak ons saam […]