Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Mans"(Bladsy 14)

Eensaam en Alleen As ek aan jou dink klop my hart vinnig en verwoed my gedagtes maal deur my kop verdwaal in my eie verhaal na sielskos wat my voed lê jy swaar in my eie gemoed so hinker my hart en siel na liefde wat verdwyn ek woed in eensaamheid bitter hartseer en alleenheid […]

WINTERLIEFDE winterhart sny reg deur my wens jy was hier langs my sy wag ek alleen op die treinstasie so eensaam hier op die hout bankie met my warm stomende drankie kom die trein die stasie ingery het ek jou vir altyd kom kry opgewonde borrel dit in my my hande wil net oor jou […]

SEISOENE rooi roos van my hart hou ons mooiste drome vas vasgevang in goud seisoene skuifel silwermaan volg liefdesgolf drome op sonstraal in sprankelspasies gebou immer getrou bly my hart stadig sluipend so sing my hart n nuwe lied gelukkig tesaam *Neologisme: spankelspasies liefdesgolf

Steeds In die laatnag donker net voor dag se bleek oor die plaaswerf breek het hul ingebreek honde en mense doodgesteek ‘n ou man en sy vrou se lewens gesteel ‘n hele nasie bloedig verder verdeel . . . In die oggend het ons opgestaan oë gevryf en wyd gegaap maar deur dit alles was […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed