Angs? Woede dalk?
Om myself te beskerm teen die verbanning op Ink se pragtige webwerf, sal ek liefs nie die gekleurde taal gebruik wat ek graag sou wou nie, al wil ek graag woorde gebruik wat die hel aan die brand sal laat slaan! Gelukkig hoef ek nie al my gedagtes neer te pen nie, en kan ek […]
Kerkhof Kaskenades
Jan van Kerker, was ‘n harde werker, vir die eerste vyf dae van die week het jy sonder rus geswoeg en gesweet Maar as hy tjaila op Vrydag, onthou Vrydag is paydag, ken Jan se voete een pad en dis na die dorp se watergat. Dan begin die man flink sy loon wegdrink, en kuier […]
BABELAS
Babelas En hier sit ons nou drie spiertiere pateties langsmekaar en sluk-sluk gisteraand se vreugde terug en hik-hik na net ‘n bietjie vars lug totaal verniel en uitmekaar gefoeter sy was so mooi haar oë vol blink geheime soos sy deur haar blonde sluier vir my loer of was dit nou vir jou, of vir […]
Ballade vir ’n narcissus
(goud) eendag in die vroeë lente het ’n narsingbol ‘n loot Iank en groen en dunnerig na die hemel opgestoot met aan die punt ’n knoppie wat goudgeel uit sou kom om te baai in sagte sonskyn – en geurig was sy blom maar per geluk (of ongeluk?) het hy naas ’n dam gegroei; helder […]
Adriaan Wolf se geite
Adriaan Wolf loer deur die blare na die verrimpelde tannie wat traag by die kothuis se voordeur uitkom. Sy sukkel met die krukke terwyl sy bewerig die voordeur probeer sluit. Adriaan sug. “Om hemelsnaam tannie. Dis nie so moeilik nie!” swets hy binnensmonds. Die massiewe wolf beweeg geluidloos deur die bos, al hoe nader aan […]
PASSIEVOL
PASSIEVOL Passievol liefdevol my gedagtes het met my weggehol ek voel saam met jou verlore in my stomende drome lê ons styf en warm teen mekaar in my arm maar darem is ons liefde vuurwarm ek wil saam met jou leef en baie hoog sweef net soos die blou en wit wolke op ‘n sagte […]
MY BOODSKAP
MY BOODSKAP In die oggend voor ek opstaan flikker al die liggies op my selfoon wat almal gestuur het op my foon ek lees die boodskappe op my foon ek hoop om van jou te hoor my hart klop vinnig in my keel ek voel sommer baie bly om ñ booskap van jou af tekry […]
Jan Bank
In ‘n koutjie woon Jan Bank en sy vroutjie al tien jaar lank. Hul deel die las van skuld betaal, maar met wasgoed was en huis skoonmaak het Jan geen saak nie. Vroutjie lief moet verstaan, hy nodig ‘n drankie by aankoms, elke aand. Sitvlak op die bank, skoene vlak op die vloer, afstandbeheer in […]