Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Projekte"(Bladsy 7)

planne spring stapel een een op ongetwyfeld uitvoerbaar onbeswaard met hulpbronne onbelans bou is lig in ons drome stene pas mooi in mure damme en ander dinge planne is helder in die nag rue kreun in werklikheid stene lê nie waterpas halstarrige hulp weier in die môre

Stukkie stukkie, skerwe gebreuk golwe wat ritmies slaan en slaan vorm gate in lewensmure swaarmoedig, mismoedig, droefgeestig, trietsig, kranksinnig en bedroef kom die golwe van melancholie Stukkie stukkie, aanmekaar gesit uit skerwe opgebou, nuwe portret vul Reddende Hande, met korale al die lewensgate blymoedig, uitbindig, hoopvol, vreugdevol en vriendelik Melancholiese golwe platgeslaan dankbaar vir elke […]

Duisternis verbreek begin van nalatingskap aarde in wentelbaan gerig alles hier ‘n nalatingspoor Ruimte gevul met sterrespoor versteende stomp en dinosourus in klipfossiel vasgespoor berg en dal, vulkaan en gletser in die spoor Lewensspore versamel vanaf eerste treë lewensvaart se spore agtergelaat wêreld ken jou wel en weë in spore gelaat verhaal van al jou […]

ingenieurs ontwerp staal strukture klee staal in beton voete tot blink hoed heel dag deurdie nag in veiligheid faktore* drie tot ses staan vas as stormweer kom wit om grys staal plots water fondasies kalwe weg grond is nie ontwerp in veiligheid faktore van drie tot ses ontwerp vir beheer is net arrogante illusie uitkoms […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed