Februarie 2021 – Liefdes-projek
Beste INKers So is die eerste maand van die nuwe jaar reeds op sy rug en strek Februarie voor ons uit. Hierdie maand is veronderstel om ‘n oop projek te wees, maar ek het dit goed gedink om die tema van “LIEFDE” as ondertoon voor te stel. Daar is geen vasgestelde regulasies en voorskrifte nie, […]
My droom vir jou Silwer
Stofpaaie lei jou na wie weet waar jou hart verloor jy hier en daar aan die einde van die reënboog sal jy jou vreugde vind ek wens vir jou geluk my kind mag die wêreld aan jou voete lê jou toekoms oop en blink voorspoed jou saggies nader wink my lewenspad het ek geloop my […]
Cheers op 2021 (Silwer)
Hier teen die einde van verlede jaar het my kersie maar flou gebrand en moes ek behoorlik koes en keer om nie deur die Corona-tsoenami meegesleur te word nie. Die stormwinde, wat onophoudelik verwoesting saai in vele gemoedere, het so ampertjies die laaste flikkering van my hoopliggie ook geblus. En ek is beslis nie die […]
Desember 2020 – OOP-projek – Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan hierdie 10 lede! GEDIGTE: GOUD: 1ste – (13) Caren Kearley met Heil die leser 2de – (8) Anzé Bezuidenhout met Verrindeweerde grense 3de – (9) Anzé Bezuidenhout met Stof illusies SILWER: 1 ste – (20) Andries Fourie met Eindeloos 2de – (21) Andries Fourie met Ware liefde 3de – (4) Barbara Smit […]
November 2020 – Samesyn-projek: Kommentaar en uitslae
Baie geluk aan hierdie 8 lede! Wenners GEDIGTE Goud: 1: No 14 – Anzé Bezuidenhout met Jy is die rooi van my Kannabos 2: No 21 – Caren Kearley met Mensmin 3: – Silwer: 1: No 8 – Morné du Preez met Storms 2: No 17 – Andries Fourie (Seirdna) met Blinde avontuur 3: No […]