Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Projekte"(Bladsy 11)

Kyk, wragtag skrik ek nie die paashaas nie. Ek verafsku hom. Klein wollerige hasies, konyntjies of springhase het ek nie probleme mee nie. Nee, daardie Haas-Das-mens-haas met die groot blou oë; daardie haas bring die lelik in my uit. April maand is vakansie maand. Almal weet dit. Rondom Pase word verlof dae skelm ingedruk. Pappa […]

Verpelgrimde Eksodikus aanvang met Avond brood en wyn gebreek beker en bord leeg volbring aan die kruis nanag stryd ter helle hartseer afwagting hanekraai oorwinning dagbreek van opstanding verpelgrimde op reis eksodikus vanuit die dood… ©️Bonita van der Berg Verpelgrimde: Iemand wat verlossing deur dankbare nederigheid bekom het deur introspeksie Eksodikus: Persoon wat ń uittog […]

– vrye verse kort byna geen naam gedagtes wat vry vloei uit vrye denke en idees rondeel of sonnet sekstet of kwintet denke gaan verlore in formatiewe woorde soos stof in wind gaan lê waar jy dit nooit weer vind – ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed