Jongste aktiwiteit:

Sabbatsreis vir my siel Silwer

wanneer die kettings van my polse val
en voor my voete kletterknal,
gooi ek my hande in lofsang na bo –
die Vader het in my geglo

Hy het my geweeg en goed gevind
al was ek net ‘n sondaarskind,
vasgeketting aan ‘n oerou-bond
verlos deur Sy bloed op Golgota grond

Hy het vir my gesterf aan daardie kruis,
vir my plek gemaak in Sy hemelhuis

NUUTSKEPPINGS
*kletter-knal Die geluid wat die ketting maak wanneer dit die grond tref
oerou-bond – generasie vloeke




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak