Op ‘n soos vandag
Op ‘n dag . . . Op ‘n dag soos vandag, as jy wonder wat is die rede dat jy asem haal, hoekom voel alles so doelloos en kaal, so van enige gevoel gestroop. Hoekom voel jy voorwaar soos die “square peg in a round hole”. Wat is daar wat jou pla? Jy het eintlik […]
Die kar op my gat
Die dames van die Namibiese Trofeejagvereniging sit en gesels in hul middagete. Daar is Almut, die Hoofbesturende Beampte, Gerida die ontvangsdame en Marso, Almut se regterhand. Hulle praat oor die dag se gebeure en die vereniging se lede so soms selfsugtige optrede. Dan gaan dit oor in hoe onmanierlik die bestuurders in ons dorp is […]
Rooi lippe
Kom ons praat bietjie vandag oor die befaamde rooi lippe. Daar is soveel persepsies oor ‘n vrou met rooi lippe. Persepsies van mans oor vroue wat rooi lippe dra, en persepsies van vroue oor dames wat rooi lippe dra. As ons nou by die mans se persepsies sal begin, die meeste van hulle verstaan glad […]
Publikasiegeleenthede vir kortverhaalskrywers.
Hier volg ʼn lys van tydskrifte en publikasie geleenthede vir kortverhaal skrywers. Dit is die nuutste inligting wat Antionette Venter (een van ons INK lede) in die hande kon kry. Laat weet my asseblief indien julle van nog publikasie geleenthede bewus is, of indien van hierdie inligting foutief/verouderd is. 1. Huisgenoot Lengte: 1600 woorde Genre: […]
Heerser van die Woud
‘Ek moet met ‘n mens praat,’ dring hy aan. Ek loer vir die elf wat by die hek van die kasteel staan, nie seker of ek reg sien nie. Elfies kom nooit na mense plekke toe nie. Meesal omdat hulle verkies dat ons van hulle s’n wegbly. Net stilte ontmoet hom. Al die wagte bly […]
Adriaan Wolf se geite
Adriaan Wolf loer deur die blare na die verrimpelde tannie wat traag by die kothuis se voordeur uitkom. Sy sukkel met die krukke terwyl sy bewerig die voordeur probeer sluit. Adriaan sug. “Om hemelsnaam tannie. Dis nie so moeilik nie!” swets hy binnensmonds. Die massiewe wolf beweeg geluidloos deur die bos, al hoe nader aan […]
Die Taal
Dit is wat Afrikaans genoem was, net: Die Taal… Amper soos die eerste motorkar: Die Kar… Wat is ‘n taal? ‘n Instrument gevleg met woorde saamgestel uit ses-en-twintig letters. Net ses en twintig klein simbole maar soos ‘n blomrangskikking van die fynste korsmos kleure groei tot ‘n grootse meesterstuk onder die hand van die kunstenaar, […]
ALTERNATIEWE FEITE 2
ALTERNATIEWE FEITE 2 [Deel 2 van ‘n pleidooi vir die opname van „die ander ou se mening” .] ☾✲🕆✲☽ Hierdie amptelike weergawes: Ons ken dit mos uit die geskiedenisboeke. Wat die koning of vors, die eerste minister of een of ander ertsbiskop of wesier vir gunstig gehou het, is toe in sy opdrag neergeskryf – […]
ALTERNATIEWE FEITE 1
[Deel 1 van ‘n pledooi vir die opname van „die ander ou se mening” in nuusberigte, openbare verklarings, ensiklopedië en ander geskiedenistekste met die trant, „Hy het mos óók iets om te sê” of „die aangeklaagde moet óók te woord kom.”] ☾✲🕆✲☽ Sedert enige jare – mínstens sedert die verskyning van ene Donald Trump in […]
MEISIE VAN DIE NAMIB
En wat presies daarvan as ‘n prins Windhoek besoek? Wie traak nou eintlik of hy hier is en of hy by sy ouma op haar troon sit? Asof ek nou omgee waar hy is … hier of daar of waar ookal! Sy slaan agter haar lessenaar op die stoel neer en probeer die los slierte […]