SOOS EK ONTHOU.
Mamma,mamma,jy’s dood…….jy’s weg. Ek,nog bitter klein,skaars ge-pottietrain. Pappa,pappa,waar is jy…..ek soek net n drukkie. Ek sien pappa dronk op die bed met nsigaret. Skielik!voor my stiefma Max. Min geweet sy’s n heks. O.. .die reuk van lieberstein en soetsuur reuk van brandewyn en wyn. My elkedag in..en dag uit…my pa se tiseshoes. Paopa,waarom so baie […]
KOMMER.
My emosie,depressie en kommer is goeie bedmaats. Tog so emosioeneel,soos n skoppelmaai. Myeg siels menswees gevoel in sy maai. My hartseer,depressie vir ander melaats. Nou net hoop,vertroue,as laaste stasie op God.
Ander Dag.
Die helder oggend sonstrale gee siels nadenke. My menswees n afgetjipte koffie blikbeker. Jy kyk en kyk net,maar bly tog onseker. Die merke,littekens van my innerlike. Vandag bly nuut, vir my siel tot nuwe nadenke. Ek mens ,wese het my iewers tussen gister en vandag verloor,die werklik en onwerklik te naby mekaar.Die waarheid en Lieg […]
Aardsengel
In haar waansin wou sy ook weet wie se beeld lê dan in haar geskape — ‘n rib, wat nie heeltemal pas; stof wat stink in haar siel. Terwyl die blou in die weste goud word wens sy weerbarstig en waardigterlik – haar vonnis en sy lot is klaar verseël met die swaard van gereg […]
Om andersom te bid
2 Kor 5:1 – “Ons weet dat wanneer ons aardse woning wat maar net ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vaste gebou in die hemel het. Dis ‘n woning wat nie deur mense gemaak is nie maar deur God, en dit bly ewig staan.” Hier waar ek sit en wonder onder winter se nat […]
Vir Katrein
Vir Katrein Hierdie reis kon sy nie keer met haar vlerke trillend oopgestrek om die wieke van ‘n noordewind te vang hang sy halflyf aan haar spasies en ruimtes wat heelal om alles en almal. Met wilde woorde wat wakker lê in haar mond (om nimmermeer tot stof te keer) flap sy vere uit Walhalla […]
Hartmure
vredige veilige veersagmure alles is warm en plesierig troos muur se salige siel liefde is ‘n beskermende arms maar een laat donkernag sit sewejarige seuntjie saam met pa seks op die kassie ‘n traan breek oor muur se gesig kinderlike musiek wals teen mure vrolike getrippel af in die gange gesonde ronde gesiggie is opvreetbaar […]
Denke
Maanligaand treffend beskaamd denke terug aan jou eens in die baai iewers langs die kaai tussen wolke dans breek branders in skadu van gedagtes waar die lighuis ‘n stille refrein die mooiste klank ons liefde bedank breek trane groot eens jou liefde onverwags weg skeur rou branders kolkende gedagtes padlangs verby stukkende ligdraer verskeurende hart […]