Mag daar altyd seevoëls wees
Mag daar altyd seevoëls wees ek skryf vir jou ’n malgas teen Lambertsbaai se blou lug vas – ’n omdraaivoël wat huis toe kom na ’n lang dag oor die see ek sweef meeue en sterretjies en ’n kaapse kormoraan; ek vlug vir jou ’n albatros wat oor stormwaters baan en as jou somerson vertrek […]
Goeiemôre met ‘n donkieprentjie
Goeiedaggie met ‘n donkieprentjie Na aanleiding van my vorige skrewe, ‘Dis my Ding’, het ek dit goed gedink om ‘n opvolg op die tema te skryf. Ek sit vanoggend op die stoep, dis Woensdag, vullisdag, tuindiensdag en Klein Saterdag. Die krag is af. Vanoggend vroeg het een gevra hoekom die krag af is. Verskeie het […]
PASSIEVOL
PASSIEVOL Passievol liefdevol my gedagtes het met my weggehol ek voel saam met jou verlore in my stomende drome lê ons styf en warm teen mekaar in my arm maar darem is ons liefde vuurwarm ek wil saam met jou leef en baie hoog sweef net soos die blou en wit wolke op ‘n sagte […]
MY BOODSKAP
MY BOODSKAP In die oggend voor ek opstaan flikker al die liggies op my selfoon wat almal gestuur het op my foon ek lees die boodskappe op my foon ek hoop om van jou te hoor my hart klop vinnig in my keel ek voel sommer baie bly om ñ booskap van jou af tekry […]
Hoeder van die uurglas
Hoeder van die uurglas Jy was hoeder van die uurglas, (met ons Thirty Seconds bordspel) en, al was jy in die ander span, die dobbelsteen het gunstig tussen ons geval. Jy was hoeder van die uurglas en met elke maal se leegloop het jy triomfant’lik uitgeroep, my haastige verduidelik verander in lag. Jy was hoeder […]
Handomkeer
HANDOMKEER woorde heen en weer handomkeer weer en weer van jou na my water vuur water vuur wat is sterker ek of jy water vuur water vuur jou vuur kook my water my water streel soet oor jou seer saam is ons – niks sal ons skei nie een is niks sonder die teenpool van […]
VERBY
Verby vasgevang is jy tussen dit wat jou hart begeer en werklik is en ingehok is jy jou liefde soos tralies wat voluit leef se vlerke knip verniet wag jy vir haar om tog net om te kyk en terug te draai maar so saggies net soos die sandjies wat in ‘n uurglas val – […]
Kinderilla
Onbepland die wêreld in reeds verstoot by eerste lig: lelike grys eendjie. jou eerste enetjie. So word Kinderilla groot bewe haar onderlippie, as sy smekend vra: “Moenie loop, seblief, Pappie.” Druppeltraan oor haar wang, klink haar kleuterlied elke aand. Kinderilla se mammie en pappie en familie skaterlag en kuier saam; Neefs en niggies jaag en […]
SANDLOPER
SANDLOPER in die vakuum van jou en my van stilte in ‘n hol bol van stilte in ‘n vol bol soms ek bo en jy ver onder dan jy weer bo en ek bly wonder van ‘n hart vol glo en een daarsonder van swygend smeekgebede wat soos sandjies saggies sonder stilstaan loop een siel […]
Mense wat anders is
Mense wat anders is. Die tannie met die groen hare stap knyp-knie toilet toe. Ek glimlag. Die toilet is ‘n hele entjie in die gang af. Sy sal moet ‘pikkewyn’ as sy dit betyds wil maak. Ek kyk om my rond. Die mense hier om my is anders. Nie anders soos in ‘van-‘n-ander-planeet-af’ nie, net […]