Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vreugde"(Bladsy 30)

DIE BEWAPENDE MAN ‘n Missa vir die Vrede Oor die jare en eeue heen, veral in die twintigste eeu, het die oorlogs­retoriek en sabelgeratel toenemend – alarmerend – uitgebrei. Met al hoe moderner wapens word al hoe meer mense omgebring, want dit gaan dikwels gou oor in egte krygsdade, en brandherde van konflik is in […]

Sop-en-sjerrie aande “Levinia, kom sny die koek!” “Wie se koek, my koek of jou koek, Katrien?” “Moenie jou stuitig hou nie, jou koek, natuurlik! Jy giggel verniet so lekker.” “Hierdie sop-en-sjerrie aande moet ent kry!” “Nee, hoekom Levinia?” “Die volgende dag is die ergste, jy weet mos, en my man het my al drie, vier […]

my hart verlang na die sonbesie-hitte wat lui luimer oor karoobos en klippe na die ding-dong van ‘n voorloopskaap wat smag na weiding net die beste wil opraap my hart verlang na wye, oop vlaktes waar stilte en vrede salfsmeer aan nerfskuur-gedagtes waar gesigseinder ver oor rante strek my hart se teer verlange na sielsvrede […]

Ons bly op ‘n besige hoek in Brakpan. ‘n Plek waar mense bymekaar kom vir vlietende oomblikke om net weer te ry sodra die robot verander. Dit is ‘n welbekend hoeke met sy geskiedenis van ongelukke, stoete, skole wat uit kom en hewige verkeer. Na al die jare is ons nu al gewoond aan die […]

Soos die triomftog van my botoonwoorde oor jou hartseer van jou hart oorheers wydvertak ek in jou binnekamers verskuns se albenige liefde. Minneloos swem smaak gevoelens uit my siel kwinkelend; tot binne jou hart van verering waar my woordfiktiewe pen liefde tipeer wat uitveërs nie kan verwyder nie. –

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed