REUSE UURGLAS
REUSE UURGLAS Reuse uurglas ek staar regdeur die uurglas die land se kragreus raak nou leeg hy loop nou drasties dolleeg soos sand loop die rand uit die land uit ekonomie moet saam raadsbesluit Suid Afrika se kragstasies is almal uit verbruikers betaal alreeds vooruit waar gaan hierdie werêld heen daar is geen geld om […]
Sand in die uurglas
‘n Sand klok, sand glas is ‘n meting van tyd. Twee glas balle en ‘n smal verbindingspyp, die algemene werking van die uurglas het ‘n nominale tyd van ‘n uur. Die uurglas van tyd is ‘n maatstaf van die antieke instrument. Die beginsel van sand en water uurglas werk baie dieselfde, dit lek van die […]
RESENSIE: Die rolprent SULLY
RESENSIE: Die rolprent SULLY Met 57 is Chesley Sullenberger ‘n vliegtuigloods met 42 jare en 20 000 ure vliegervaring. Hy sê „Ek het presies geweet wat ek in my lewe wou doen – en dit was vlieg. Alreeds met 5 jare. En niks het daaraan verander nie.” ‘n Raadslag van sy vliegonderwyser toe hy 15 […]
OU WINDPOMP
OU WINDPOMP Ek kyk hoe draai die ou windpomp ek staar hoe die water stadig uitpomp in die verte hoor ek die trekker aankom ruik die vars grond wat van die lande afkom Boer kyk oor die lande en hy voel goed sproeiers spuit water om die lande te voed hy plant saad nadat hy […]
GISTER SE BOER
GISTER SE BOER Gister draai die ou windpomp sy oë kyk om en om skreeu die ratte in sy oordrom voel die water oor sy hande kom In die dam se koel water staar hy diep in die troebel water hy droom hoe hy die lande gaan voed teen sy borskas hou hy sy plaashoed […]
MIERSHOOP
MIERSHOOP Diep onder die aardkors tonnels so lank soos ‘n stuk wors hardloop hierdie mal diertjies wonderlike klein miertjies grawe en grou besige miere soos hardwerkende klein diere gaar hulle stapelvoedsel op sonder om ‘n sekonde te stop bou hulle ‘n modder miershoop konkreet soos ingeneers met hoop soos ‘n hoë verdiepings toring vir die […]
Nuwe lewe
geneties gestoor – ‘n broeiende begeerte ontluik tot lewe
ORKAAN OPDRAG 5
ORKAAN OPDRAG 5 Daar woed ‘n woeste orkaan die hemelruim ruk, pluk en verstuk bome word ontwortel deur die wind aangejaag donker grys growwe wolke die aarde in skemer omvou in die verte tref blitse met flitse teen liglose hemel blou slaan reëndruppels teen die venster raam biggelende trane teen die ruit afgaan © Eleen van […]