Rooihoedjies en Rooikappies
Veronica is besig om dit te verloor. Sy sit in die middel ry in die minibus, nie eens langs ‘n venster nie, omring deur haar sewe Rooihoedjie vriende. En die massiewe pers rugsakke wat elkeen gekoop het vir hul toer. Miskien sou sy kon gewoond raak aan die klein spasie as die grootste treffers van […]
kennis
skaars vier honderd jaar gelede het geen wiel in afrika bestaan vyftig jaar terug was tv onbekend kortgolf en medium golf draadloos veertig jaar gelede kom rekenaars eers op drafstap in suid afrika aan tien jaar gelede vermeerder kennis teen een honderd persent elke jaar vandag verdubbel totale aardse-kennis nagenoeg elke drie maande van die […]
HERFSTYD
HERFSTYD Die windjie waai sterk om die draai orals val herfsblare neer sweeplslag dit weer en weer dit kleter klater een vir een waarheen is die somer heen al die bome droog en kaal die windjie koud en skraal al die blare wyd gesaai orals lyk dit tog so fraai in herf se mooiste kleure […]
WINTERKOUE
WINTERKOUE winterkoue sluip verby ysige koue sny reg deur my deur die boomtakke kaal waai die windjie so skraal die koue laat my fries dan word ek sommer vies ek moet nou eerder bieg anders moet ek lieg dit kry my onder die knie winter is glad nie vir my nie klink net soos n […]
Dooie drome
Elkeen van ons (ek en jy) was eens albei net van jou, want mense soos jy dans deurnag saam die duiwel rond, en vir my om wakker te lê in ‘n hol hart wat my met elke klop belieg is die doodste droom wat ‘n siel kan droom. Misien was jý ook al daar lank […]
oneindig
klein haardikte pypie van hier tot verby die son oneindige klein voorwerpie heelal met alles daar buite oneindig in getal en grootte geheue van die mens ingestop in sy brein oneindig is data meer oneindig minder verstaanbaar tog is daar net ‘n filter wat eendag verwyder sal word ©Teárlach
BUITE REEN DIT
BUITE REEN DIT Buite reen dit heerlik reendrippels so begeerlik klink dit op die sinkdak klink die weerlig baie hard buite reen dit drup drup klik reendrippels so begeerlik somer lente om tevier die somer is nou pas weer hier reendrippels was die blomme prag die reendrippels val so sag tuin vol bloeisels in volle […]
AREND
AREND Sprei oop jou vlerke groot arend hoog in die wolke op ń eensame vlug sweef hy hoog om sy kos te vind soek sy oë in die vêr te van die wind waterstroom suiwer tussen die kranse sweef hy oor die berge se kante sprei hy sy groot vlerke omhoog soos ń arend op […]
KAAPSTAD
KAAPSTAD In Suid Afrika is Kaapstad gelee een van die wêreld se sewe wonders staan tafelberg langs die blouste see met besonderse beeldskone natuur Kaap van storms met water wonders het diep in my hart en siel kom lê tafelberg se groot wit wolke kombers het sagkens oor die berg kom lê tafelberg se uitsig […]