Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Wetenskappe"(Bladsy 9)

aardbewings rondom ons oos van ons ses punte op skaal wes van ons sewe punte op skaal suid van ons vyf punte op richterskaal afrika is geseënd – wag dalk op die ou grote wat sy hart van noord na suid in twee kan skeur slenkdal dalk vergroot in nuwe seeweg nuwe los kontinent gaan […]

klein goggatjie wat in hare bly mense hare met baie frustrasie eiers op hare wat daar uitbroei gehate teenwoordigheid en las afrika politici is soos nete in kwas kan hul soos nete verwyder word met chemiese skoonmaak middels sekerlik nie so maklik in afrika nie neet klou vas want hy wil nog eet los hy […]

DROOGTE in die Weskaap [Hierdie skryfsel het ek, soos ons onder sien, lank gelede opgestel en later op Woes afgedruk. Ek sien in die TV dat sedert gister water in die Weskaap streng rasioeneer word. Ek hoop dat iemand daarby sal staan en sorg dat die mense slegs vyf liter neem! Toe ek aan die […]

wanneer die drie d’s jou tref wil jy teen mure uitklim donker dag se glimmer duister dag se fluister dooie dag van lyding ai! – dae is nie meer soos voorheen dit vlieg dit lieg selfs die maan vertel elke ander aand sy storie verskillend waar hy gisteraand gesak het moet jy nie soek vanaand […]

Chemiebrein (my brein fluister kennisse) gisteraand het chemikalieë uit my liggaam gegroei in termodinamika oor ‘n bunsenbrander gevloei ek was superslim en dronk van etanolstroop – my pupil het geskitter en gestop tot eindproduk van reaksie tot chemiese binding en die kern van begrip ek gloei voor die mendeleev van die chemiegees van ‘n periodieke […]

Druppelprismas Roggelweer en blitse het die nag soos dag verlig dreunend my drome ontwrig met venstertik van druppeldans het reën se nagmusiek soos vioolklank oor tjellodreun nag in watersimfonie deur opbou na crescendo verander tot oggend skoongewas sy lig deur druppelprismas in duisende kleure teen mure laat dans en waterspore in poele langs elke pad […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed