Jongste aktiwiteit:

nete

klein goggatjie wat in hare bly
mense hare met baie frustrasie
eiers op hare wat daar uitbroei
gehate teenwoordigheid en las

afrika politici is soos nete in kwas
kan hul soos nete verwyder word
met chemiese skoonmaak middels
sekerlik nie so maklik in afrika nie

neet klou vas want hy wil nog eet
los hy gaan hy onder word verwoes
kan baie naarstiglik vashou en klou
plaas onder permanente kwarantyn

nete moet uitgewis word voor dit broei
politieke nete moet ook verwoes word
voor dit miljoene meer nuwe nete lewer
wat net van voor af eiers lê vermeerder

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed