Sielsgenoot – Pantoem
Wie het haar sielsgenoot verwurg met ñ serp? In die quarrysloot is haar liefde verwerp. Verwurg met ñ serp, o, hoe soet die wraak; is haar liefde verwerp lê hy bloubleek en naak. O, hoe soet die wraak, hoe het sy gesmeek? lê hy bloubleek en naak, toe sy wegjaag op Breek.. Hoe het sy […]
DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 1
Laurika Botes is wat n mens sal beskryf as die gemiddelde gelukkig getroude stadsvrou. Sy is 25 jaar oud, n aantreklike blondine met lang krulhare, wat soos watervalle op haar skouers neertuimel, goed gebou met n fietse lyfie. Haar ligte grimering is altyd perfek en jy sal haar altyd in n vrolike rok of rompie […]
Saphira en die Halfeeufees
Saphira sit op die kasteel, wat half deel van die berg is, se dak. Dis donker nag en sy weet dat Eolande al lankal vas aan die slaap is. Om die waarheid te sê, almal slaap behalwe sy. Die Feëtjie Hond sug. Die maan is groot en geel, maar maak geen lig nie. Sy haat […]
In my wêreld
Here, dit voel asof ek nie kan sien wat U wil he nie Dit voel asof ek nie kan hoor wat U wil se nie Ek het weg geraak in my eie wêreld Here, niemand het eers na my kom soek nie! Dit was so stil, Here Ek was so alleen Het iemand ooit geweet […]
Tweestryd
As jy my entoesiasme blus met antagonisme mag ek jou dalk net met entoesiasme antagoniseer
traantjies
selfs die see se sagte kus kan nie jou traantjies heeltemal uitvee jy arme verstote misbruikte kind uitwerpsel van ouer-barbarisme wat het jy gedoen om dit te verdien verminkte liggaampie in opdrifsels opdrifsels van die mens se bestaan watter reg het sulke ouers tot lewe watter reg het sulke barbare op tyd om kindertjies te […]