Jongste aktiwiteit:

transkaroo

jou naam bruis
in die warm rooi bloed
wat klop en klop
soos die trein se wiele
tik-tak tik-tak
al nader na die kaap

in my waansin
en jou rare dwaasheid
ontvang hierdie bloederige veer
van ‘n wit duif
wat gesneuwel het …
voor jou skoonheid




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed