verset
grondpad
stofwolke hang
klippers gruis
rubber sing
kruispaaie
borde skeef
links of regs
stof bly kleef
stofdampe
suig binne
klam sakdoek
om neus
nies
verknies
met virusse
wat dood
wit
mos sleg
swart goed
rooi is bloed
goor
is smaak
my nie traak
verset op braak
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.