Jongste aktiwiteit:

Verstol in die doodsheid

Op ‘n pad iewers teen ‘n hang
is ‘n man sonder hoof
hy klou krampagtig vas
aan sy perd se stang

Sy perd ploeg die lug
in sy ylingse vlug
hy weet die dood volg hul
soos skadu’s oor die kloof

By ‘n huisie verby
gil ‘n vrou onbedaard en bang
sy herken haar man
in die newel’lig van die maan

Bloed spuit soos ‘n boog
uit sy nek….
en dan vedwyn perd en ruiter in die pan
die maan, die wind
die donker nag is verward
alles is swart




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed