volkome
soos golwe ritmies sand bedek
soos winde egalig duine skep
soos mense dikwels net verwoes
so is die dae van ons huidige tyd
ewig is oneindige begrip van onkunde
selfs in ons genié se verstand
laat dit ons beste na niks lyk
nou sien ons net ten dele
wanneer ewig open
sal ons dan
ten volle
weet
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.