deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Filosofie, Geloof/Godsdienstig, Genade, Geskiedenis, Hemel, Inspirerend, Natuur, Ontvlugting, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 7 Februarie 2018 386 gesien 0 Komentare 0hou van vos onder lammers harde applous houtjie van galg laat almal walg bloederige pous deursigtig vals hardnekkig slu afgryslik kru in hoek gewals elke oog sal sien vresend neerbuig elkeen Hom dien ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende