golwende hare
donker bruin golwende hare
sonder skeet of plooi oor jare
guitige glimlaggie gaan jou vooruit
netjiese vier houdinkie en flinke stap
volbloed boere nooi so na my hart
haal jou deugde uit en wys
ons het jou nodig ounooi
ons kinders raak min
soek versekering
seën vir jou
en die
wat
jy
grootmaak
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.