Waar klaasvakie baljaar Silwer Julie 2022 projek
Weet jy waar bêre klaasvakie sy sand
daar vêr oor die velde in feetjieland
huppel en trippel hy saam met die feë
tot die son opkom dans hul hand aan hand
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?