Titel: Uit die as Silwer Julie 2022 projek
Deur Amanda
Sal ons ooit eendag kan verstaan waarom
die klein pionier na die brande blom
groen spatsel kleur wat verskyn in die as
soos ʼn Fenix wat uitreik na die son
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?