Jongste aktiwiteit:

Waterstrome

Die lewe is ‘n drukpot
dit voel my almal smee ‘n komplot
om my tot waansin te dryf
‘n gekke met my lyf
die huis het nie ‘n opwasbak
my man is weg sak en pak
die kinders is besig met hulle eie dinge
die lewe knoop my met sy stringe
maar net voor ek opgee met al my drome,
besef ek, ek is ‘n boom geplant by waterstrome.




Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed