Jongste aktiwiteit:

Winterliefde (Akroniem)

Wanneer somersonbegeertes
in winterskadu hiberneer –
na herfsbevlekte grashalms
tas na asem – jy my hart verlei
en snags styf teen my lepel-lê
ramifiseer herinneringe
links en regs verby
in die gange van my gedagtes
eindelose spore na geluk
flits beelde van ons eenwees
deur die dieptes van my siel
euforie-winterliefde ek en jy…




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed