Dagbreek
Dagbeek Die voëltjies wat spotlag en sing in hul taal Weerklank en rugry in die oggendfris lug Kondig hul af van ʼn nuwe dag wat blink Die ys bal maan wat aan die hemel hang Word nou sag gegroet in die glim van ʼn sonnetraal So dink en droom ek voor die venster oor jou […]
Veins
Veins Ons is soms sommer net hartseer sommer net baie bedroef en soos die hrlekyn veins ons maar die glimlag en poseer soos ‘n model voor al die oë wat nes kameralense op jou gesig gerig is en verberg die rou hartseer diep, diep binne jou hart vanwaar dit soms so onverhoeds opborrel soos uit […]
Bedroefde Vrou
Bedroefde Vrou Is daar dalk ʼn verstote vrou Baie bedroefd en vol berou Sweef jy rond in ʼn donker gang Met duisternis wat om jou hang Met n verdrukker om jou rond Loop jy met jou kop in die grond Stel jy jou lewe aan die kaak Het vrolikheid jou nou verlaat Maar God sê: […]
Woorde van my taal
Ek wil die woorde vashou en blinkvryf luister na die klanke die vulkaan van my hele bestaan Die oggend miswolke hang laag oor die rivier lig en skadu vasgevang in die nag se donker uur Skiffer’goud die aanskemer deur ‘n wolk se skeur ‘n weerkaatsing van koper sonstrale op die silwereik se blare Al waai […]
Engel my droom
Engel Engel ek skryf vir jou vandag n brief my papier is my hart en my pen is my gedagte Jy het op gestaar in Soul se oë vol verlange en hartseer wilde uitdrukking in die lewensoog asook die een groot droom, Soul se droom verenig met haar. Daarom Engel skryf ek hierdie brief Jy […]
Uur so soet
ʼn Uur so Soet O Heer is daar ʼn uur so soet As wanneer ek aan Jesus voet in stil gebed verkeer Dan neem n wonderwolk my heen Ek word gevul met die Heilgegees So stil aan Jesus voet My hande opgehef in gebed U raak my aan ek kan u voel My sondes, deur […]
Hartklop van ons taal
Deur speke van ossewawiel as enigste kompas die Bybel in hart en voor op die wa só is my land en taal duur gekoop in traktate met bloed gedoop gekruisig deur kampe van ogiesdraad verglasde suiker gevoer lyfgeraamtes waardeur ligte bries kon roer kon nie die hartklop van ons taal uit ons Afrikanerharte skeur © […]
Wee die vrou
Wee die vrou wat na die sonskyn soek wat die klowe (waar dit donker is) vir ‘n bergpiek wil verruil. Sy sal huil. Wee die vrou wat hoop ~ sy sal die pad alleen moet loop. Wee haar as sy glo wee haar as sy liefhet wee haar as sy vrede vra. Sy sal haar […]
Deure
Deure Sy was lank siek gewees die liggaam baie verswak op ‘n dag het sy tydsaam die deur saggies agter haar toegetrek en sy was weg, verhuis, sê hulle— Hy was oënskynlik fris en gesond, en het sy gholf so baie geniet toe die hartaanval skielik toeslaan en die deur hard agter hom toeklap en […]