Jongste aktiwiteit:

2016(Bladsy 116)

Vandag sien ek gister se vrae wat gebleik lê in die veld van ons lewe se verloop Die herinneringe sierlik wit en moeilik om uit die oog te verloor as die son so fel daarop val Elke breek en duik wat in die beendere pryk ‘n hoofstuk op sy eie geskryf in letsel en kraak […]

Die Ou Steenkooltrein Ek onthou die amegtige asmatiese steenkooltrein op ysterspore se klikkeklak klikkeklak wielrefrein en die lokomotief wat tjoek tjoek die stasieterrein nader en met luide trompetter en ouwêreldse grasie inry— Dan word sissende eers stoom afgeblaas in ‘n walmsprei soos ‘n duisend seroete se rookwolke dan galmskrei die wegtrek sirenegefluit stiptelik op tyd […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed