Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 3)

Die oudste spel Ek kruip weg vir jou Jy kruip weg vir my Ag, ek kruip sommer weg vir myself Agter watter masker kruip jy weg? Jou publieke een? Jou familie een? Of dalk jou eie een? Weet jy ooit wie jy is? Lieg en bedrieg deel van jou Strooi “n bietjie suiker Dan lyk […]

Draai swaai skoppelmaai speel hy met haar hart wielie-walie rondomtalie reguit na haar smart! Sy weet sy’s net n speelparkie waar hy sy tyd verdryf vandag vól opwinding môre eenkant toe geskuif. Vandag is sy die ás waarom sy wêreld draai die greep aan die trapeze-tou waaraan hy veilig swaai. n Klimraam vir sy ego […]

die temperatuur word warmer donkergrys verander na ligblou die winterreënval raak armer belofte wingerdstokke staan op trou elk’ wingerdblaar groei groen trotse druiwe ruik soetsuur die son bring sonnige seisoen en skyn op wingerde om elk’ uur snikhete was alle vuilighede af sonstrale ontbloot die gees en word nie swaar gestraf, maar versoet die menswees […]

RESENSIE: Die DIEPTE, die film „Die gebed aan ‘n meeu*” Hoe voel dit om as proefkonyn aangesien te word? As ‘n reeks wetenskaplik verifiseerbare toetsuitslae? As ‘n stuk vleis met fisiese eienskappe en chemies-genetiese beïnvloeding? Dit moet verskriklik wees, maar daar sit ek die einde van die episode vooraan: ‘n Man het iets onmoontliks gedoen, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed